
Nadine Muller van Families Suid-Afrika (Famsa) met een van die buisserpe (Buffs) wat by dié nie-winsgewende organisasie se stalletjie op die Franse Herfsmark op 5 Maart verkoop is. Die volgende Franse Mark by Villa Avianto word vir 2 April beplan. Foto: Lientjie Mentz