Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier het Maandag sy jaarlikse fees gehou. Die geleentheid is vanjaar in ’n parkie in Pellissierrylaan aangebied, met heelwat kos- en kunsstalletjies, asook musiek deur plaaslike kunstenaars. Hier by Trots Pellissier se stalletjie is van links Elaine Dednam, Ansie Coetzee, Abrie de Waal, Jean-Pierre Nieuwenhuis, Pero Dreyer (almal van Trots Pellissier) en CJ Visser (Supa Quick CBD, een van die borge en uistallers).Foto: Lientjie Mentz
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.