As jy gerat was om vir Paasnaweek na KwaZulu-Natal te reis, sal jy jou planne moet verander.

Swaar neerslae in dié provinsie het reeds die dood van minstens 45 mense veroorsaak en talle paaie en huise het verspoel.

Weens die vloede het FlySafair aangekondig dat mense wat reeds hul vlugte na KwaZulu-Natal bespreek het, hul geld kan terugeis of die kaartjie gratis verander.

You need to be Logged In to leave a comment.