Die lekkerte van die matriekafskeidgeselligheid is verby, en die matriekklas van 2024 het Maandag met hul eindeksamen begin. Om hul ondersteuning te wys, het die 126 gr. 1-leerlinge aan die Laerskool Fichardtpark met die bus gery om handgemaakte kaartjies aan die matrieks van die Hoërskool Fichardtpark te oorhandig. Hier gee Henjo van der Westhuizen sy kaartjie aan sy ouboet, Mitchell.Foto: Verskaf
Voorspoed, Ouboet!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.