Meer as 150 Voortrekkers, offisiere en heemrade is Sondag (04/06) by die Vrouemonument ingelyf. Die inlywingseremonie het saamgeval met die jaarlikse kerkparade wat Voortrekkers van Bloemfontein en Brandfort bygewoon het. Foto: Lientjie Mentz
Share this post: