Honderde atlete van oor die Vrystaat heen het op Saterdag 3 Augustus aan die Vrystaat-veldwedloopbyeenkoms op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) deelgeneem.
Die top drie in afdelings vir skoliere is:
- Meisies, agt jaar (1 km) – wenner uit 76 deelnemers: Rianza Boshoff (Laerskool Truida Kestell); 2de: Miané Wessels (Laer Meisieskool Oranje); en 3de: Anlé Beukes (Laerskool Parys).
- Seuns, agt jaar (1 km) – wenner uit 126: Ordino Kok (Laerskool Willem Postma); 2de: Rynhardt Rynhardt (Laerskool Clocolan); en 3de: Molantwa Maleho (Laerskool Lebelo).
- Meisies, nege jaar (2 km) – wenner uit 71: Bokamoso Mele; 2de: Buhlebethu Mira (albei van die Laerskool Tshireletso); en 3de: Mianique van Straten (Laerskool Universitas).
- Seuns, nege jaar (2 km) – wenner uit 86: Kamohelo Mokoqo (Laerskool Lebelo); 2de: Lebogang Mabatla (Laerskool Grassland); en 3de: Ofentse Taunyane (Laerskool Koppie Alleen).
- Meisies, tien jaar (2 km) – wenner uit 87: Boitumelo Nyapotse (Laerskool Madikgetla); 2de: Lea Cilliers (Oranje); en 3de: Amira Potgieter (Laerskool Jordania).
- Seuns, tien jaar (2 km) – wenner uit 82: Kbron Kotse (Laerskool Sentraal); 2de: John Boshoff (Laerskool Truida Kestell); en 3de: Kamohelo Mhlungulana (Laerskool Lemotso).
- Seuns, 11 jaar (3 km) – wenner uit 99: Jonathan Matthew (Truida Kestell); 2de: Mpho Mpheteng (Real Lions); en 3de: Bongane Mabe (Omnia).
- Meisies, 11 jaar (3 km) – wenner uit 65: Matilda Ndlovu (Parys Multisport); 2de: Mthimkhulu (Prime Academy); en 3de: Lebohang Naanyane (Tshireletso Primary School).
- Seuns, 12 jaar (3 km) – wenner uit 88: Lukhethe Karabo (Prime); 2de: Pule Maleho (Lebelo Primary School); en 3de: Antrie Mglangeni (DCS).
- Meisies, 12 jaar (3 km) – wenner uit 66: Demaine van Deventer (Laerskool Jordania); 2de: Ntombizodwa Phakoe; en 3de: Boitemelo Lekhoba (albei van die Setshabelo Primary School).
- Seuns, 13 jaar (4 km) – wenner uit 81: Mantle Tsehlana (Sentinel Primary School); 2de: Dries van Tonder (Willem Postma); en 3de: Eduan Booysen (Grey-kollege Primêr).
- Meisies, 13 jaar (3 km) – wenner uit 45: Matshediso Mokake (Lemotso Primary School); 2de Reitumetse Motsaseng (Dr MG Mngoma Primary School); en 3de: Karabo Majake (Meqheleng Primary School).
- Seuns, 14 jaar (4 km) – wenner uit 61: Jaylynn Seclave (Grey-kollege); 2de: Kgotso Ngwenya (Ntute High School); en 3de: Karabelo Mabeta (Hoërskool Chrsitaan de Wet).
- Meisies, 14 jaar (4 km) – wenner uit 30: Liesa Kruger (Bethlehem Voortrekker Hoërskool); 2de: Celeste Pienaar (G4G); en 3de: Paballo Tsautse (Dr MG Mngoma Primary School).
- Seuns, 15 jaar (4 km) – wenner uit 56: Neo Letsoaka (Omnia); 2de: Katleho Ralekhetla; en 3de: Neo Sejane (albei van die Mohlodi-Thuto School).
- Meisies, 15 jaar (4 km) – wenner uit 24: Mika-Leigh Strydom (Eunice High School); 2de: Carla Britz (Hoërskool Voortrekker); en 3de: Desir Mohatlane (Tlokola High School).
- Seuns, 16 jaar (6 km) – wenner uit 47: Tuma Morou (HTS Louis Botha); 2de: Boitumelo Makaotse (Tlokola High Shcool); en 3de: Sibongile Sakati (Edenburg Secondary School).
- Meisies, 16 jaar (4 km) – wenner uit 30: Danell Oelofse (Hoërskool Jim Fouché); 2de: Annari Blignaut (Oranje); en 3de: Magdalena Argies (Voortrekker).
- Seuns, 17 jaar (6 km) – wenner uit 36: Katleho Molato (Hoërskool Samuel Johnson); 2de: Pakiso Ralethoala (Brandwag Volkskool); en 3de: Gerhard Bosset (Hoërskool Witteberg).
- Meisies, 17 jaar (4 km) – wenner uit 20: Carise van Rooyen; 2de: Mieke-Louise Britz (albei van Voortrekker); en 3de: Sarah Makhobolo (All Athletes United).
- Junior mans (8 km) – wenner uit 35: Omphile Letshabo (HTS Louis Botha).
- Junior vroue (6 km) – wenner uit 12: Joane de Bruin (Martie du Plessis).
– Lientjie Mentz