Die beslissende wedstryde in die somer-sakeliga by die Bloemfontein-rolbalklub (BBC) is op 7 November beslis. David’s Bende was die wenspan in die liga. Hulle is van links Johan Vorster, David Sephton, Philip van Wyk en Fred Kirsten.Foto: Lientjie Mentz