Die wenners van dubbelkaartjies ter waarde van R550 elk vir De Oude Kraal se WildsKOSfees op 4 Junie, is Rachelle Rautenbach en Le Roux Mynhardt.

Kaartjies vir die fees, is by Crazy Daisy in Fleurdal Mall, by Daisy & Co in Prellerplein en by Delta-bottelstoor in Tweedelaan beskikbaar. Kaartjies vir kinders 13 tot 17 jaar kos R250 en vir kinders 6 tot 12 jaar kos R150.

BBP-kaartjies vir die gourmet-proe-saal kos R950. Bespreek daarvoor by 051-564-0733.

Staan die kans om BBP-kaartjies te wen deur Bloemnuus se Facebook-blad te besoek.

You need to be Logged In to leave a comment.