Heelwat wenners op Bloemnuusse Facebook-blad die afgelope jaar – sedert Bloemnuusna sy nuwe tuiste by Pres. Reitzlaan 107, Westdene, verhuis het – het nog nie hul pryse kom afhaal nie.
Lesers wat hulle ingeskryf het om ’n boek te wen (deur ’n inskrywing op die blad te like) en wat wonder of hulle ’n wenner was, kan na die Messenger-diens op hul Facebook-blad gaan kyk.
Al die wenners ontvang persoonlike boodskappe om hulle in kennis te stel.