Die Co-op-galery is op Woensdag 4 Mei in die Dan Pienaar-sentrum by Prellerplein geopen. Die kunstenaars David Griessel en Willemien Kruger het saam met Esre du Preez van Esre-rame die galery ingewy. Afgesien van Griessel en Kruger se kuns sal werke deur verskeie kunstenaars hier besigtig kan word. ’n Nuwe uitstalling sal elke kwartaal te sien wees. Op die opening is van links Kruger, Griessel en Du Preez.Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.