
Die Hoërskool Bloemfontein se netbalspanne het goed gevaar in die B-liga van die stad se skole-liga nadat hulle vir twee jaar nie netbal by die skool gehad het nie. Uit die agt spanne het vir hul afdeling van die liga gewen. Die o.14A-span is van links, voor: Princess Conduah, Robyn Buys, Ontatile Masenya, Nandipa Morwe en Caleigh Ontong; agter Rozelle Liversage (afrigter), Lesedi Mohapi en Ashley Shaw (hulp afrigter). Foto’s: Verskaf

Die Hoërskool Bloemfontein se netbalspanne het goed gevaar in die B-liga van die stad se skole-liga. Die o.14 A-span, o.14 B-span, o.15 B-span en o.16 B-span het hul onderskeie ligas gewen.Die o.14B-span is van links voor: Rozelle Liversage (afrigter) Mpho Mothijoa en Ashley Shaw (hulpafrigter); agter: Nthabiseng Molale, Princess Chimeziri, Jadeen Smith, Veruschka Phangwa, Nana Aba Amoah, Lu Jade Ross en Danel van Tonder.

Die o.15- B-span is, voor: Amonche Barens; agter: Naledi Segalo, Khanyesile Singonza, Jazlyn Lubbe, Oratile Nakadi, Bongiwe Mhlungu en Zanele Khumalo.

Lede van die o.16B-span is van links Dintle Masiane, Mihle Mazo, Ronell Scheepers, Atlegang Ramolehe, Karabo Moleleki en Kamohelo Mokhati.